rand
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| rand | rande |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| randjie | randjies |
-
(lêer)
- rand
- Die buitekantste omtrek van ’n gebied of voorwerp; kant; grens; soom.
- (ekonomie) Die Suid-Afrikaanse geldeenheid.
- Die blik het 'n skerp rand, pasop dat jy nie jouself sny nie.
- Die hemp kos 120 rand.
| Vertalings: 1. Kant, grens, soom. | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. Munteenheid. | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor rand.