reën
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| reën | reëns |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| reëntjie | reëntjies |
- Hulp:IPA: [reːə(n)]
-
(lêer)
- Op die Aarde is reën waterdamp wat kondenseer om druppels te vorm wat onder swaartekrag na benede val.
- Dit reën katte en honde (dit reën baie hard).
| Vertalings: reën | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | reën |
| Verlede Tyd | ek | het gereën |
- Die val van druppels water.
- Dit reën op ongereelde tye, gewoonlik as donderstorms in die somertyd.
| Vertalings: reën | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor reën.