Gaan na inhoud

regisseur

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  regisseur     regisseurs    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  regisseurtjie     regisseurtjies  
re•gis•seur
(kuns) (beroepe) Artistieke leier van toneel-, radio- of TV-opvoerings en filmopnames.
Jans Rautenbach was die regisseur van rolprente soos Die Kandidaat (1968) Blink Stefaans (1981), Eendag op ’n Reëndag (1975), Pappa Lap (1971) en Jannie totsiens (1970).

    Sinonieme

spelleier

    Vertalings

  Vertalings:    regisseur
Engels: director(en)
Nederlands: regisseur(nl)