Gaan na inhoud

regterhand

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  regterhand     regterhande  
reg•ter•hand
(anatomie) Die hand aan dié kant van die liggaam waar die hart hom gewoonlik nie bevind nie.
hand

    Antonieme

linkerhand

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: rechterhand(nl)