hand
Voorkoms

- Sedert die 8ste eeu as ande- en sedert die 10de as hendi (meervoud: hande) in Oudnederlands bekend. Dit kom van Proto-Germaans *handu-, 'n u-stam wat later 'n i-stam geword het. Daar is geen verwante woorde in ander takke van Proto-Indo-Europees bekend nie en dit is waarskynlik 'n substraatwoord.[1]
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| hand | hande |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| handjie | handjies |
- هَنْدْ , meervoud: هَنْدِی
- hant, meervoud:, hanne, hande
- Liggaamsdeel van 'n mens met vyf vingers, gebruik om mee te vat en werk.
- Die pianis bespeel sy instrument met sy vaardige hande.
| Vertalings: hand | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor hand.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | hand | hands |
- IPA:
- Suid-Afrikaans:, Brits:, Amerikaans: [hænd], meervoud: [hændz]
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | hand v/m | handen |
| Verkleinwoord | handje | handjes |
- Hulp:IPA: [ɦɑnt]
-
(lêer)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud | ||
|---|---|---|---|---|
| Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald | |
| Nominatief | hand g | handen | händer | händerna |
| Genitief | hands | handens | händers | händernas |
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Erfwoorde uit Proto-Germaans in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde in Engels van lengte 4
- Woorde in Engels
- Selfstandige naamwoorde in Engels
- Anatomie in Engels
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Anatomie in Nederlands
- Woorde in Sweeds
- Anatomie in Sweeds
