Gaan na inhoud

restaurant

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Restaurant.
Enkelvoud Meervoud
  restaurant     restaurante, restaurants    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  restaurantjie     restaurantjies  
res•tau•rant
Plek waar mens teen betaling kan gaan eet.
Restaurante het gewoonlik gedekte tafels en sitplek waar kliënte kan sit terwyl kelners vir hulle kos en drinkgoed aandra.
restourant

    Vertalings

  Vertalings:    restaurant
Engels: restaurant(en)
Nederlands: restaurant(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor restaurant.