restourant
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
restourant | restourante, restourants |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
restourantjie | restourantjies |
- res•tou•rant
- Plek waar mens teen betaling kan gaan eet.
- Restourante het gewoonlik gedekte tafels en sitplek waar kliënte kan sit terwyl kelners vir hulle kos en drinkgoed aandra.
Vertalings: restourant | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor restourant.