rivier
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
rivier | riviere |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
riviertjie | riviertjies |
- ri•vier
- 'n Natuurlike waterloop, gewoonlik van varswater, wat in 'n oseaan, meer, see of ander rivier invloei.
- 'n Rivier vorm deel van die hidrologiese siklus.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor rivier.