see
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| see | seë |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| seetjie | seetjies |
-
(lêer)
- (algemeen) 'n Uitgestrekte oppervlak soutwater wat 'n groot deel van die aarde bedek.
- (figuurlik) 'n Oorweldigende hoeveelheid; baie grote massa.
- 'n Groot hoeveelheid soutwater, wat in verbinding staan met 'n ander see of met 'n oseaan, behalwe dat 'n oseaan 'n selfstandige geheel met 'n eie sirkulasie (seestroom) vorm.
- Ons gaan op vakansie na Griekeland, waar ons 'n hele week by die see gaan lê.
- Toe die kinders uit die huis is, het sy skielik 'n see van die tyd gehad.
- 'n See, in teenstelling met 'n oseaan, het 'n bodem wat by 'n kontinent (of Kontinentale Plaat) behoort.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor see.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | see | sees |
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | I | see |
| he, she, it | sees | |
| Verlede Tyd | saw | |
| Verlede Deelwoord | seen | |
| Teenwoordige Deelwoord | seeing |
- Sien.
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 3
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Figuurlik in Afrikaans
- Woorde in Engels van lengte 3
- Woorde in Engels
- Selfstandige naamwoorde in Engels
- Werkwoorde in Engels