rok
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| rok | rokke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| rokkie | rokkies |
- rok
- (kleding) 'n Kledingstuk, hoofsaaklik vir vroue, wat die skouers tot 'n deel van die bene bedek.
- Andries vermom hom toe in sy suster se rok en kappie.
- «Die hemp is nader as die rok.»
- Verleen eers hulp aan jou eie familie voor jy vriende en vreemdelinge help.
| Vertalings: rok | |||
|---|---|---|---|