Hebreeus
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Predikatief | Hebreeus |
| Attributief | Hebreeuse |
| Partitief | Hebreeus |
| Gesubstantiveer | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Hebreeuse | Hebreeuses |
| Intensiewe vorm | |
- IPA: [ɦiˈbri(ː)jus]
- byvoeglik: predikatief: [ɦiˈbri(ː)jus], attributief: [ɦiˈbri(ː)jusə], partitief: [ɦiˈbri(ː)jus]
- gesubstantiveer: [ɦiˈbri(ː)jusə], meervoud: [ɦiˈbri(ː)jusəs]
- هِیبْرَِییُوسْ
- byvoeglik: predikatief: هِیبْرَِییُوسْ , attributief: هِیبْرَِییُوسِی , partitief: هِیبْرَِییُوسْ
- gesubstantiveer: هِیبْرَِییُوسِی , meervoud: هِیبْرَِییُوسِسْ
- Hébreeus
- byvoeglik: predikatief: Hébreeus; attributief: Hébreeuse; partitief: Hébreeus
- gesubstantiveer: Hébreeuse; meervoud: Hébreeuses
- Van betreffende die Hebreërs.
- Van, betreffende die Hebreeuse taal.
- Betreffende die Hebreeuse alfabet.
| Vertalings: Hebreeus | |||
|---|---|---|---|
|
| ||
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Hebreeus |
- (taal) 'n Suidsentraal-Semitiese taal met ongeveer 5 miljoen sprekers; een van die amptelike tale van Israel.
- DIN: iw
- ISO 639-1: he
- ISO/DIS 639-3: heb
- SIL: HBR
| Vertalings: Hebreeus | |||
|---|---|---|---|
|
| ||
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Hebreeus.