roomys
Gaan na navigasie
Gaan na soektog

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
roomys | roomyse |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
roomysie | roomysies |
Etimologie
Uitspraak
- room•ys
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (voeding) Bevrore lekkerny wat room/melkvet bevat.
Voorbeeldsinne
- Dis altyd lekker om 'n yskoue roomys op 'n warm dag te geniet.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor roomys.