Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
- Die vaste vorm van water, bevrore water.
- 'n Bevrore lekkerny (slegs verkleiningsvorm – ysie, ysies).
- Water word op 0° Celsius ys.
- Die kinders het koeldrank in die vrieskas gesit om ysies te maak.
- Op dun ys beweeg (iets gevaarliks waag).
- Die ys breek ('n deurbraak maak)
- stoom
- Water wat vries.
- (figuurlik) bewe/ril van vrees of afsku.
- Vandag gaan dit ys. Dit was so koud dat die water geys het.
- Ek ys as ek dink hoe amper die kind gebrand het.
- kook
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor ys.