ruimtewese
Voorkoms
- ruim•te•we•se
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| ruimtewese | ruimtewesens |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| ruimtewesentjie | ruimtewesentjies |
- IPA: [ruimˈtewese]
- 'n Lewensvorm (gewoonlik intelligent) wat nie van die aarde afkomstig is nie maar van elders in die heelal - algemeen in wetenskapfiksie.
- Die ruimtewese kommunikeer telepaties.
- buiteaardse wese
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| |||