rus
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | rus |
| Verlede Tyd | ek | het gerus |
| Onbepaalde wys | te ruste | |
| Teenwoordige deelwoord | rustend | |
-
(lêer)
- Om te stop met werk of ander aktiwiteite om die liggaam toe te laat om krag te herwin
- Ons rus fisies wanneer ons op die bed lê ja, ook wanneer ons eenkant gaan, maar ons rus in ons menswees as ons bewus word van Sy teenwoordigheid [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| rus | ruste |
- Toestand sonder werk of ander aktiwiteit
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | rūs o | rūra |
| Genitief | rūris | rūrum |
| Datief | rūrī | rūribus |
| Akkusatief | rūs | rūra |
| Vokatief | rūs | rūra |
| Lokatief | rūrī | |
| Ablatief | rūre | rūribus |
- IPA:
- klassieke Latyn: [ruːs], genitief: ['ruːrɪs], datief: ['ruːriː], ablatief: ['ruːrɛ]; meervoud: ['ruːra], genitief: ['ruːrʊ̃(m)], datief: ['ruːrɪbʊs]
- Afrikaanse Kerklatyn: [rœs], ['rɨːrəs], datief: ['rɨːri], ablatief: ['rɨːrə]; meervoud: ['rɨːrɑ], genitief: ['rɨːrœm], datief: ['rɨːribœs]
- Italiaanse Kerklatyn: [rus], genitief: ['ruːris], datief: ['ruːri], ablatief: ['ruːre]; meervoud: ['ruːra], genitief: ['ruːrum], datief: ['ruːribus]