datief
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Predikatief | datief |
| Attributief | datiewe |
| Partitief | datiefs |
| Gesubstantiveer | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| datiewe | datiewes |
| Intensiewe vorm | |
- IPA: [ˈdɑːtif], meervoud: [ˈdɑːtivə]
- byvoeglik: predikatief: [dɑˈtif], attributief: [dɑˈtivə], partitief: [dɑˈtifs]
- gesubstantiveer: [dɑˈtivə], meervoud: [dɑˈtivəs]
- دَاتِیفْ , meervoud: دَاتِیڤِی
- byvoeglik: predikatief: دَاتِیفْ , attributief: دَاتِیڤِی , partitief: دَاتِیفْسْ
- gesubstantiveer: دَاتِیڤِی , meervoud: دَاتِیڤِسْ
- dátief, dátiif; meervoud: dátiwe, dáti-we
- byvoeglik: predikatief: datief, datiif; attributief: datiwe, dati-we; partitief: datiefs, datiifs
- gesubstantiveer: datiwe, dati-we; meervoud: datiwes, dati-wes
- 1. Wat betrekking het of die funksie het van 'n datief.
- 2. Aangestel deur.
- 1. datiwies
- eksekuteur datief: 'n deur die hof benoemde eksekuteur.
| Vertalings: datief | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| datief | datiewe |
- Dié vorm van 'n woord in flektierende tale, wat 'n bepaalde funksie, byvoorbeeld dié van die indirekte voorwerp, aandui.
- Woord in die datief.
| Vertalings: datief | |||
|---|---|---|---|
| |||
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | datief m | datieven |
| Verouderde vorme | ||
| Genitief | datiefs | datieven |
| Datief | datief | datieven |
- IPA:
- Nederlands: [ˈdaːtif], meervoud: [ˈdaːtiv̊ə(n)]
- Belgies: [ˈdaːtiˑf], meervoud: [ˈdaːtiˑv̊ə(n)]