Gaan na inhoud

rys

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Rys.
Enkelvoud Meervoud
  rys    
Hulp:IPA: [rə̟i̯s]
  1. (voeding) Langwerpige korrels graan.
  2. Sade van op Wikispecies Oryza sativa, die rysplant.
  1. Ons eet vanaand rys en vleis.
  2. Rys word in tropiese en subtropiese gebiede geplant.

    Homofone

Reis

    Vertalings

  Vertalings:    rys
Engels: rice(en)
Nederlands: rijst(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek rys  
Verlede Tyd  ek  het gerys    
Teenwoordige deelwoord rysend   
Verlede deelwoord geryste, gerese   
  1. Styg, opkom
  2. (kookkuns) Groter word; uitsit; opswel; gis.
  1. Japan is die land van die rysende son
  2. Die deeg moet eers rys.

    Homofone

Reis
«Sy hare rys te berge.»
Hy skrik baie groot.

    Vertalings

  Vertalings:    rys
Engels: rise(en)
Nederlands: rijzen(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor rys.