segge
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| segge | segges |
- seg•ge
- Die woord word selde aangetref
| Vertalings: segge | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | sê |
| Verlede Tyd | ek | het gesê |
| Onbepaalde wys | te segge | |
| Teenwoordige deelwoord | seggend | |
| Verlede deelwoord | gesegde | |
- (taalfossiele) Onbepaalde wys van sê
- Wat is die spreekwoord wat iets te segge het dat ons moet wag todat die vet tannie gesing het?[1]
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor segge.