Gaan na inhoud

seggende

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoord
Bywoordelikseggend
Attibutiefseggende
Teenwoordige deelwoord
1.: (verouderd) attributief terwyl mens sê
1.:Ek het een vark in die hok gehad en dié het hulle aan twee perde vasgebind en met die sawel middeldeur gekap, seggende, dat die een helfte vir brekfis en die ander vir middagmaal sou wees. [1]
niksseggende, veelseggende, meerseggende, minseggende, weinigseggende, allesseggende