safari

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  safari     safari's  

Etimologie

Die woord kom van Swahili, waar dit lang reis beteken. Dit is uiteindelik weer van die Arabiese woord سفر (safar) ontleen, wat reis beteken.

Woordafbreking

sa•fa•ri

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

'n Jag-, foto- of filmekspedisie in die wildernis in Afrika.

    Voorbeeldsinne

Deesdae word die term safari algemeen gebruik om na ritte in Afrika se wildparke te verwys.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: safari(en)
Nederlands: safari(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor safari.