sag
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | sag | sagte | ||
| Vergrotend | sagter | |||
| Oortreffend | sagste | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | fluweelsag, papsag, satynsag, troetelsag | |||
- Hulp:IPA: [sɐχ]
-
(lêer)
- Verander maklik van vorm; kan saamgepers of gebuig word; voel papperig en nie te hard nie; mollig.
- Klank met geringe geluidsvolume.
- Liefdevol en gaaf; sagaardig; teer.
- Gematig; aangenaam vir die sinne.
- Pantoffels is sag en lig in vergelyking met ander vorme van skoene.
- Hy praat so sag dat mens nie kan hoor nie.
- Sy was 'n sagte mens. 'n Sagte antwoord laat die woede bedaar.
- Sy is sag op die oog. Die Kaap is bekend vir sy sagte klimaat.
| Vertalings: sag | |||
|---|---|---|---|