sake
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| saak | sake |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| sakie | sakies |
- sa•ke
- Ons sal dringende aandag aan hierdie sake moet gee.
- Ons doen al jare lank met hom sake.
- Dokters het al die sake teen die tabakindustrie gefinansier.
- «Gedane sake het geen keer nie.»
- Niks verander word aan wat reeds gebeur het nie.
- «Aan die roer van sake.»
- Aan die hoof.
| Vertalings: sake | |||
|---|---|---|---|