sedert
Voorkoms
| Voorsetsel |
|---|
| sedert |
- se•dert
- Vanaf 'n bepaalde tyd.
- Sedert die val van die Sowjetunie het baie in die ooste van Europa verander.
| Vertalings: sedert | |||
|---|---|---|---|
- Hulp:IPA: [ˈse.dərt]
-
(lêer)
- se•dert
| Woord |
|---|
| sedert |
- 'n Voorsetselbywoord ontbreek en die woord vorm geen voornaamwoordlike bywoorde of skeidbare werkwoorde nie.
- Die woord behoort tot 'n hoë register en is deels verouder.