seep
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| seep | sepe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| sepie | sepies |
-
(lêer)
- seep
- Stof waarmee gewas en skoongemaak word (poeier, jel of koekie).
- (chemie) Verbinding van hoër vetsure met 'n alkali wat as reinigingsmiddel gebruik word.
- Gee asseblief die seep aan.
- As toiletware is seep vanaf die vroeë Middeleeue in Europese lande vir persoonlike higiëne gebruik.
| Vertalings: seep | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | seep |
| Verlede Tyd | ek | het geseep |
- Met seep smeer; inseep.
- A nee a, seep dit behoorlik!
- Het het sy lyf deeglik geseep en geskrop.
| Vertalings: seep | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor seep.