selfie
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| selfie | selfies |
- sel•fie
- 'n Foto wat iemand van hom- of haarself neem.
- 'n Selfie word gewoonlik met 'n selfoon of digitale kamera geneem.
- Die persoon wat die selfie neem sal dus self op die foto (in 'n spieël of met een of beide arms) sigbaar wees.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor selfie.