sentraal
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | sentraal | sentrale | ||
| Vergrotend | sentraler | |||
| Oortreffend | sentraalste | |||
- sen•traal
- In die middel geleë; wat die middelpunt vorm.
- Van een punt uit.
- Iets wat baie belangrik is.
- Brandfort is 'n klein dorp wat sentraal in die Vrystaat geleë is.
- Die maatskappy se sentrale bestuur het ontbind.
- Die motorkar is steeds sentraal t.o.v. die vervoer van passasiers.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|