sfeer
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| sfeer | sfere |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| sfeertjie | sfeertjes |
-
(lêer)
- sfeer
- (wiskunde) Die driedimensionele versameling punte wat dieselfde afstand r tot sy middelpunt het.
- 'n Gebied van invloed rondom iets
- Die oppervlakte van 'n sfeer is 4πr2
| Vertalings: sfeer | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor sfeer.