simpel
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | simpel | simpel, simpele | simpeles | |
| Vergrotend | simpeler | |||
| Oortreffend | simpelste | |||
- Van Latyn, 'simplex' wat 'eenvoudig' beteken.
- sim•pel
- Eenvoudig; sonder veel komplikasies.
- Onnosel; van verminderde geestelike vermoëns.
- Dit is 'n simpel manier om die probleem op te los.
- Die man is diep simpel.
| Vertalings: simpel | |||
|---|---|---|---|