Gaan na inhoud

sinoloog

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  sinoloog     sinoloë  
si•no•loog
(beroepe) Persoon wat die wetenskap van China en China se kultuur beoefen.
  1. 'n Volledige oorsig van die Chinese poesie moet, volgens Walters, nog geskryf word. Dit sou 'n bedrewe sinoloog verg.[1]

    Vertalings

  Vertalings:    sinoloog
Engels: sinologist(en)
Nederlands: sinoloog(nl) m