sjou
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | sjou |
Verlede Tyd | ek | het gesjou |
- Sedert 1611 in vroeë Nieu-Nederlands bekend as goedere aan boord van 'n skip dra. Van Fries sjouwe wat moontlik met see verband hou: deur die seewater goeters dra, maar dit is onseker.[1]
- (weinig gebruik) Met moeite vervoer; swaar laste dra; hard werk.
- Hulle het tot laat in die nag gesjou.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|