skeldwoord
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| skeldwoord | skeldwoorde |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| skeldwoordtjie | skeldwoordjies |
- skeld•woord
- Beledigende woord wat iemand toegesnou word.
- "Hond" is 'n skeldwoord as jy dit gebruik om na 'n persoon te verwys.
| Vertalings: skeldwoord | |||
|---|---|---|---|