skelwoord
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| skelwoord | skelwoorde |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| skelwoordtjie | skelwoordjies |
- skel•woord
- Beledigende woord wat iemand toegesnou word.
- "Hond" is 'n skelwoord as jy dit gebruik om na 'n persoon te verwys.
| Vertalings: skelwoord | |||
|---|---|---|---|