skilder
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
skilder | skilders |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
skildertjie | skildertjies |
- skil•der
- (beroepe) 'n kunstenaar (of persoon) wat tonele verf; verwer; kunsskilder.
- Rembrandt van Rijn was 'n Nederlandse skilder en etser.
Vertalings: skilder | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | skilder |
Verlede Tyd | ek | het geskilder |
- (kuns) Verf of 'n skildery maak.
- Iets beeldend beskryf.
- Wat skilder jy?
- Die boek skilder 'n prentjie van die plaaslewe.
Vertalings: skilder | |||
---|---|---|---|