skrywer
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| skrywer | skrywers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| skrywertjie | skrywertjies |
- skry•wer
- 'n Persoon wat skryf.
- (beroepe) Outeur; persoon wat publikasies (gewoonlik vir 'n inkomste) skryf.
- Hy is die skrywer van die brief.
- Sy is 'n beroemde skrywer en het al talle romans gepubliseer.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor skrywer.