Gaan na inhoud

skryftafel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  skryftafel     skryftafels  

Uitspraak

IPA: [ˈskrəɪ̯fˌtɑːfəɫ], meervoud: [ˈskrəɪ̯fˌtɑːfəɫs]

Met Arabiese letters

سْكْرَیْفْتَافِلْ, meervoud: سْكْرَیْفْتَافِلْسْ

Spelling tot 1909

skryftáfel, meervoud: skryftáfels

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Meubelstuk met 'n skuins blad waarop geskryf kan word.

    Sinonieme

lessenaar

    Vertalings

  Vertalings:    skryftafel
Duits: Schreibtisch(de), Pult(de)
Engels: desk(en)
Frans: bureau(fr)
Nederlands: schrijftafel(nl), bureau(nl)
Zoeloe: idesiki(zu)