Gaan na inhoud

skuurvastheid

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  skuurvastheid      
skuur•vast•heid
(materiaalkunde) :'n Eienskap wat kenmerk watter weerstand 'n materiaal teen vryf, skuur or skraap bied. [1]

    Sinonieme

skuurweerstand

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: abrasion resistance(en)
  1. Gebaseer op: ESKOM-woordeboek

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor skuurvastheid.