skuurweerstand
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
skuurweerstand | skuurweerstande |
- skuur•weer•stand
- (polimeertegnologie) (materiaalkunde) 'n Eienskap wat kenmerk watter weerstand 'n materiaal teen vryf, skuur of skraap bied.[1][2]
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor skuurweerstand.
- ↑ Gebaseer op Plastiekwoordeboek Suid-Afrikaanse akademie vir wetenskap en kuns 1973 ISBN 0620007494
- ↑ Gebaseer op: ESKOM-woordeboek