sloerie
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
sloerie | sloeries |
Woordafbreking
- sloe•rie
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Slordige persoon; slons.
- (pejoratief) Slet; vrou met losse sedes.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | sloerie v | sloeries |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [slu.ri]
-
(lêer)
Woordafbreking
- sloe•rie
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (pejoratief) Hoer, vulgêre vrou.