Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
- Naamwoordelike teënwoordige deelwoord
- 1. Predikatief: wat of wie soek
- 2. Bywoordelik: al ~: terwyl gesoek word
- 1. : Dit is duidelik dat daar soveel mense is wat soekend is.[1]
- 2. : : Daar was opgewondenheid oor nat lywe op die strand met voete in die water al soekend na 'n skulpie om op te tel.[2]