soekende

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Teënwoordige deelwoord
Werkwoord soek
Bywoordelik soekend
Attibutief soekende

Deelwoord

    Betekenisse

Naamwoordelike teënwoordige deelwoord
1. Attributief: wat of wie soek
2. Bywoordelik: al ~: terwyl mens soek

    Voorbeeldsinne

1. Hulle kom, hulle kom o'er die slapende werf,
en soekende oge dreig dood en verderf.[1]
2. Ons leer, so al soekende, die mens Mentz ken. [2]
Enkelvoud Meervoud
  soekende     soekendes  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Gesubstantiweerde deelwoord: 'n mens wat soek

    Voorbeeldsinne

Daar [is] 'n span vrywilligers wat probeer om die soekendes te help op verskeie maniere. Dus is die soekendes ook dikwels die soekers.[3]

Verwysings

  1. Japie Greyling 1908
  2. oulitnet Izak de Vries 1999
  3. Kinders van die wind Zuannè-Marié Joubert, Olga Van Wyk, Charmaine Fourie VisionArt Publications, 2014, ISBN 2765903271, ISBN 9782765903277