soektog
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| soektog | soektogte |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| soektoggie | soektoggies |
- soek•tog
- Poging om iets/iemand te vind; reis wat vir die doel onderneem word.
- 'n Soektog na die vermiste kinders is van stapel gestuur.
| Vertalings: soektog | |||
|---|---|---|---|