soortgelyk
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | soortgelyk | soortgelyke | soortgelyks |
- soort•ge•lyk
- Van dieselfde soort; wat hoofsaaklik ooreenkom.
- Appelkoos is 'n ligte geel-oranje kleur wat soortgelyk is aan die kleur van appelkose.
- Hierdie plante word as gevolg van hul soortgelyke genetika saam gegroepeer.
- Ek soek eintlik iets soortgelyks.
| Vertalings: soortgelyk | |||
|---|---|---|---|