Gaan na inhoud

soortgelyke

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   soortgelyk     soortgelyke     soortgelyks  
soort•ge•ly•ke
Attributiewe vorm van soortgelyk; van dieselfde soort; wat hoofsaaklik ooreenkom.
Hierdie plante word as gevolg van hul soortgelyke genetika saam gegroepeer.

    Vertalings

  Vertalings:    soortgelyke
Engels: similar(en)
Nederlands: soortgelijke(nl)