soortnaam
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| soortnaam | soortname |
- IPA: [ˈsuə̯rtnɑːm], attributief: [ˈsuə̯rtnɑːmə]
- سُوَرْتْنامْ , attributief: سُوَرْتْنامِی
- Selfstandige naamwoord wat nie 'n eienaam is nie.
- (biologie) Naam waarmee alle lede van dieselfde soort aangedui word, veral plante en diere. Naam van 'n spesie.
| Vertalings: soortnaam | |||
|---|---|---|---|
|
|||
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | soortnaam | soortnamen |
- Selfstandige naamwoord wat nie 'n eienaam is nie.
- (biologie) Naam waarmee alle voorwerpe van dieselfde spesie aangedui word, veral plante en diere.