Gaan na inhoud

sosiaal

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   sosiaal    sosiale       
Vergrotend   sosialer     
Oortreffend   sosiaalste  
so•si•aal
  1. Betrekking hê op die menslike samelewing.
  2. Geneig om in groepe te lewe.
  3. Gevoel vir die nood van mense hê.
  1. Hy het 'n groot sosiale agterstand.
  2. Dit is 'n baie sosiale dier.
  3. Ek voel dis my sosiale plig om te help.

    Sinonieme

maatskaplik

    Vertalings

  Vertalings:    sosiaal
Engels: sociaal(en)
Nederlands: sociaal(nl)