Gaan na inhoud

sosiale

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   sosiaal    sosiale       
Vergrotend   sosialer     
Oortreffend   sosiaalste  
so•si•ale
Attributiewe vorm van sosiaal; met betrekking die samelewing; geneig om in groepe te lewe; die nood van mense verstaan.
  1. Hy het 'n groot sosiale agterstand.
  2. Dit is 'n baie sosiale dier.
  3. Ek voel dis my sosiale plig om te help.

    Sinonieme

maatskaplike

    Vertalings

  Vertalings:    sosiale
Engels: sociaal(en)
Nederlands: sociale(nl)