sout
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| sout | soute |
- Alledaagse naam vir tafelsout (natriumchloried).
- (chemie) 'n Verbinding wat uit 'n metaal en 'n suur bestaan.
- Een van die hoofsmake.
- Gee asseblief die sout aan.
- Salmiak is 'n sout van ammoniak en soutsuur.
- Ek proe die sout prominent.
| Vertalings: sout | |||
|---|---|---|---|
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | sout | soute | souts | |
| Vergrotend | souter | souters | ||
| Oortreffend | soutste | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | pekelsout | |||
- Wat sout bevat of na sout smaak.
- Die vis is sout.
| Vertalings: sout | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | sout |
| Verlede Tyd | ek | het gesout |
- Sout opgooi; met sout preserveer.
- Sout die biltong voordat jy dit ophang.
| Vertalings: sout | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor sout.