Gaan na inhoud

sowel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Bywoord
sowel
Samestelling van so en wel.
so•wel
Ook; ingesluit.
Hy het in die stad sowel as op die platteland gewoon.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: both(en)
Nederlands: zowel(nl)