so
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord |
|---|
| so |
- IPA: [suə̯]
- سُوَ
- só
- Sodanig.
- Van die aard.
| Vertalings: so | |||
|---|---|---|---|
| |||
| Bywoord |
|---|
| so |
- Op hierdie manier; aldus.
- In dié mate.
- In hoë mate.
- Matig, gewoonweg.
- Onmiddellik.
- Ongeveer, naastenby, min of meer.
| Vertalings: so | |||
|---|---|---|---|
|
|||
| Tussenwerpsel |
|---|
| so |
- As uitroep van voldoening of verbasing.
| Vertalings: so | |||
|---|---|---|---|
| Voegwoord |
|---|
| so |
- Indien, as.
- In dié mate.
- Daarom, dus.
| Vertalings: so | |||
|---|---|---|---|
| Woord |
|---|
| so |
- ſo
- So, van die aard.
- IPA:
- 1. wenn
| Woord |
|---|
| so |
- IPA:
- Suid-Afrikaans: [səʊ̯]
- Brits: [səʊ̯]
- Amerikaans: [soʊ̯]
- So.