speltoetser
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
speltoetser | speltoetsers |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
speltoetsertjie | speltoetsertjies |
- spel•toet•ser
- (rekenaarwetenskap) 'n Program wat teks teen 'n woordelys toets om moontlike spel- en tikfoute uit te wys.
- 'n Persoon wat speltoets.
- Afrikaans is ryklik geseën met 'n hele spul speltoetsers waaruit verbruikers kan kies.[1]
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor speltoetser.
- ↑ Murray, Samuel: Wie speltoets die beste in Afrikaans, roekeloos.co.za, 6 Februarie 2006